1400 Hektaar ongerepte Bosveld natuurskoon
Nov 02, 2023 3:00 pm
Ongerepte natuurskoon, toring hoë bome en 5 kilometer Limpoporivier oewer :)
Jy gaan 'n klein onderdeel van 'n 1400 hektaar wildplaas sien (YouTube Video).
Let wel, die grond is 04/2020 verkoop, en daar is al 'n ander baas op die plaas!
Dit is al verkoop, nou maar waarom dan 'n video?
Ek had die materiaal 02/2020 opgeneem, goed 3,5 jaar gelede!
Die grond is verkoop nog voor ek behoorlike video kon maak.
Ek dink toe dat dit vir 'n interresante video word vir my publiek.
Wat is daar te sien? Pragtige natuurskoon. Water. 'n Droom!
Ver vanaf enige 'ongewenste' elemente.
Daar is twee huise, beide is modern mooi en elke skroef op sy plek.
Die eienaar was eers van gedagte om die volledige 1400 hektaar te verkoop, maar later besluit om 400 hektaar te hou.
Ongelooflike natuurskoon met toring hoog bome langs die Limpoporivier.
Pasop vir die krokodille!
Dit is naby aan Ellisras.
Hoe sal jy voel als jy weet hoe om effektief inhoud te maak en verkoper te genereer vir jou besigheid? Ek hoor graag van jou.
Grové Erasmus
*